• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Boeke-hoekie

Started by Angelica, November 06, 2011, 09:30:15 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Ek lees een van die nuutste Afrikaanse boeke deur 'n regte egte Afrikaanse skryfwer.
Ek kan dit skaars neersit. Hard en baie romanties.
As julle lief is vir lees,  doen gerus hierdie een:
Die Lanternswaaier - ISBN:  078-0-9869907-7-9
Dit handel oor 'n gesin wat in die voorgeskiedenis in die Strandveld bly en al die woeste woelinge rondom al die skepe wat in daardie omgewing (Dyerseiland, Gansbaai, Hermanus tot by L'Agulhas) op die rotse geloop het.
Heerlike lees-Afrikaans met woorde wat net uit daardie era kan kom.
elle

PM

Dit klink  na heerlike leesmateriaal!  Dankie  vir die verwysing EllĂ©.  Ons moet mekaar ondersteun.
Om te weet is om te verstaan.