• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Jeannedarc se Tong Tango

Started by Meraai vannie Baai, October 17, 2018, 02:04:26 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

die tong tango is 'n baie lekker ding
en dit maak dat daar klokke beier en dat jou tone krul
en jy branders hoor breek al is jy veeeeer van die see
maar dis nie so ok na die tong tango
om die tanneborsel dan te deel nie
ek is oortuig daarvan dit het iets
met die helderheid van die beligting te doen. 
Jeannedarc

PM

Ek sien daardie tonge krul en klap en ek wonder, hoekom dan nie 'n tandeborsel deel nie?  Dalk is dit die hond in die mond?   :angel12:
Om te weet is om te verstaan.