• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

wat is sex?

Started by Lox, September 23, 2011, 01:27:33 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

n Dogtertjie vra haar pa: "Daddy what is Sex?"

Haar pa dink dit is miskien 'n bietjie gou, maar onthou dat iemand eendag vir hom gese het dat hy heel waarskynlik altyd sal dink dis te gou. Hy maak homself toe gemaklik en vertel haar die hele storie van ontmoeting tot net voor geboorte. Sy luister aandagtig en vra:

"How long does this take?"

Hy is bietjie onkant gevang en besluit om eers bietjie voor te berei:

"Why do you ask?"

Sy se:

"Because Mommy said that dinner will be ready in a couple of secs."
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Hy moes eers gevra het:  Wat bedoel my poppie dan nou? 

Dat een ou x'ie soveel verleendheid kan skep.


:icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

ek het ook al agtergekom dat ek moet soms eers mooi uitvind wanneer die kinders 'n vraag vra wat hulle eintlik bedoel en wil weet.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

 :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:

hehe dits eintelik baie cute
*The one and only AWESOME-EST


PM

My ma het gesĂȘ jy moet kinders net die inligting gee wat hulle nodig het en niks meer nie. 

  "Shut up"    :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.