• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

op i troue

Started by Lox, September 22, 2011, 07:12:11 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Onlangs by n baie lekker troue wat ek by gewoon het vra die Seremonie meester: "Al die mans wat getroud is, gaan staan asseblief by die persoon wat jou so lank in julle huwelik bygestaan het en gelukkig gehou het"

Toe word die barman amper dood gedruk!
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

haha ek het hierdie grappietjie so 5minute terug per BBM gekry!  :icon_biggrin: :icon_biggrin:
*The one and only AWESOME-EST


PM

Ek gaan 'n barmoeder word!   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.