• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Mozart

Started by PM, November 11, 2021, 01:06:14 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

The Magic Fluit.
Berlyn se philharmoniker


Tiergarten, Berlin, Germany

Baie dankie Naas, ek het dit so pas oopgemaak.  Dit is werklik splinter nuut en ek vergaap my daaraan.  Baie baie dankie vir die geleentheid om so 'n pragtige versameling te kan hê. 
Ek lief lief jou!  :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Dis my se plesierigheid. Ek hoop jy en Hannes geniet die rustigheid daarvan as julle weer 'n platespelertjie in die hande kan kry. Anders bly dit elk geval 'n belegging soos jy nou self weet.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Vir my is dit van onskatbare emosionele waarde.  Almal weet ek is nie lekker in my boonste verdieping nie.   :icon_biggrin:
Hierdie man van my het flooie, hy weet nie hoe om rustig te wees nie.  Ons is nou eers weer oppad om te gaan goedjies koop vir die koskas in Leeupoort.  Ons MOET nou more Leeupoort toe ry.  Ek sukkel nog om gront te vat.  So,  more sal ek weer die grootste deel van die dag op die pad wees.  Die naweek holderstebolder soek en pak vir goed wat nog moet terug kom.  :icon_scratch:
Sal weer aan die voorlesing kom werk as ek by die huis is.  (Later vanmiddag)
Om te weet is om te verstaan.