• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Diensjare

Started by PM, September 01, 2011, 09:33:04 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Toe ons nog kinders was, was diensjare 'n baie belangrike faktor.  Vandag is dit belaglik.  Jy gaan werk waar jy die meeste geld verdien. 

Hannes werk vandag 41 jaar vir sy firma.  Hieruit kan 'n mens nou sien dat hy totaal en al onderbetaald is.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Jeannedarc

Aan die een kant is dit waar wat jy sĂȘ maar aan die ander kant is dit dan ook so dat in vandag se bedeling die vanilla koekie garde aan die agterspeen suig en dat sou jy dan 'n bestendige betrekking verlaat om te gaan na waar die meeste roebeltjies is, dan loop die vanilla koekie inderdaad die gevaar om oorbodig verklaar te word en in die krummelblik gestort te word

PM

Jip, jy is al weer reg.  Dit is daardie koekies wat te lank in die oond was wat so 'n bitter smakie afgee.   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.