• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

lox se finale boek bydrae

Started by Lox, August 18, 2011, 08:32:35 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Hier is die fotos in soos dit in die boek gaan verskyn (min of meer)

Ek het die baie geskryf op die fotos uitgehaal want ek voel dit doen afbreuk aan die mooi van die fotos. Het net die foto se naam, die onderwerp en 'n "quote" daarop geplaas.

Ek hoop julle hou daarvan.

voorblad



Profiel blad



en die res





ek glo die fotos praat vir hulle self.............




en daarom is kommentaar nie juis nodig nie.










as julle meer oor die foto wil weet kan julle maar vra en ek sal probeer antwoord









die onderwater fotos hier bo is in Mosambiek geneem

die vlg 2 in die kaap naby Simonstad





die een is in ons tuin



weer in mosambiek



slanghoek








en dis dit

ek het net te min geld anders kon ek seker 50 bladsye vol gemaak het. is nogal moeilik om te belsuit watter fotos om te gebruik en watter nie

die tulpe is uitgehaal want dis nie buite in die natuur nie dis kunsmatig opgestel
my tema is mos buitelewe.

hoop julle geniet dit






wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Og ek is mal oor hierdie eerste foto van jou.  In die voorskouboek is 'n foto van jou in die klip en ek dink dit is manjifiek.  Daar is ook 'n olifant wat uitstaande is.  Ek sou baie graag wou hê daardie twee moet bly.
Die laaste foto is ook uitstaande, maar oor die algemeen is jou werk pragtig. 
Natuurlik spreek die foto's vanself, maar ek het jou geselsies baie geniet. 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

ek kan daai ander fotos in die vlg projek gebruik, skryf op een blad en fotos op blad langsaan.

daars so baie fotos ek wete nie wat o te kies en wat nie.

ek hoop julle is tevrede met soos ek dit nou gemaak het
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ek is baie tevrede Lox.  Jy het jou goed van jou taak gekwyt!   :hello2:   :notworthy:
Kan AB in die klip en die oliefant maar bly asseblief!  Toeeeee!!!!
Om te weet is om te verstaan.

Lox

ok die klip een kan julle iewers inpas en ek is nie seker van die olifant van watter foto jy praat nie. daar is i olifant foto op die savuti blad, is dit van hom wat jy praat?
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Dan sal jy moet wag vir jou skakel na die "boekvoorskou" nê?   :toothy4:  Sodra Henk jou  CD verwerk het sal hy vir jou 'n skakel stuur sodat jy kan sien hoe lyk dit.  As daar dan iets is wat jy wil verander kan jy net vir my skreeu.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

 :hello2: :notworthy: Stoffel dit is wrastag prrragtag  :love7:

PM

Lox, ek en Henk het 'n lang gesprek gehad oor jou werk en hy stem saam met my dat jou stories pragtig inpas by jou werk.  Dit maak jou foto's nie net 'n besodere ervaring nie,  maar dit is ook deel van jou kuns.  Dit maak die foto's "lewendig".
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Oe Stoffeltjie ekke stim toetentaal en al saam met PM en Henk!  Jou woorde en beelde is  :book1: gehalte deur en deur!