• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

impotent

Started by Lox, August 19, 2011, 05:33:50 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Het jy die grappie gehoor van die vrou wat dr toe gegaan het en gekla het dat haar man 300% impotent is. Hy vra toe, maar hoe kry hy dit reg. Sy sĂȘ toe nr 1 hy is impotent, No 2 hy het sy vinger met die hamer raak gekap en hy het 'n koorsblaar op sy lip!
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Dit is impotent!  Sy moet maar net geduldig wees.   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.