• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Tel die slapies ...

Started by Meraai vannie Baai, August 07, 2011, 11:38:36 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Dit was onse eie Stoffel wat my bekendgestel het aan 'dropbox' en ek sal hom ewig dankbaar bly vir dit!  :headbang: Ek gaan nou dadelik loer na die boek se bladsye daar. Oe ek lieffff tegnologie al leer ek so drupsgewys  :icon_bigsmurf: