• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

langnaweek 1 mei 2009.#1

Started by Lox, July 14, 2011, 08:52:20 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

ek en vrou was hartenbos toe en ek het so 200 fotos in 2 dae geneem maar sal nie almal wys nie.

paar skepe gesien wat in die baai kom volmaak het.










iemand hetprobeer






en hy het kom kyk wat aangaan




wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Skuus jongie,  maar ek het nie veel tyd nie,  maar ek kom loer darem so af en toe. 
Dit lyk amper asof daai skip op die strand uitspoel.  Dit is 'n mooi foto.
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hehe mnt Lox jy geniet darm die fototjies...
*The one and only AWESOME-EST


Lox

tjiekie ek glo fotos vertel i storie, dalk die storie van jou lewe of die vertel hoe die fotograaf die lewe sien
prentjies sĂȘ meer as woorde soms.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

O jitte Lox  :icon_biggrin:  het jy daai naam uitgedink of is dit WW?   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Dit onse Stoffel daai. Hy herdoop mens sonder dat jy eers 'n pot lensiesop gekry het!  :icon_biggrin:

Chichi

ek weet nie eers wat is lensiesop nie....  :crybaby2:

hehe en tjiekie neem ek aan is die afrikaanse weergawe van chichi.... en ek dink dits effens kewl

hehe

:icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:

EN

Ek stem saam, fotos bedoel baie meer as woorde....
*The one and only AWESOME-EST


Lox

ek was nogal nugter toe ek die naam van tjiejie gedink het.

ek is bly sy laaik haar naam se verwringing.


wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.