• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

o gaats

Started by Lox, July 19, 2011, 10:33:48 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

I was in the restaurant yesterday when I suddenly realized I desperately
needed to pass gas. The music was really, really loud, so I timed my
gas with the beat of the music.

After a couple of songs, I started to feel better. I finished my coffee,
and noticed that everybody was staring at me....

Then I suddenly remembered that I was listening to my iPod.



...and how was your day?
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Fransi


Meraai vannie Baai


Stof

Gasvryheid word in die Afrikanerkultuur as deug gesien

Gasvryheid word in Nederland as 'n kompliment aan die sjef gesien.

Gasvryheid word in kreatiewe konteks, as inspirasie vir digters gesien.

Gasvryheid word tydens 'n ongestelde spysverteringstelsel, as werkskepping vir die droogskoonmaker gesien.
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie.  Twee breinselle bots en vreemde goed beland op papier.

Meraai vannie Baai

PUIK Stof. PUIK!! Eers gou die skakel gevolg  :hello2: :notworthy: