• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Droomverlore

Started by Trapsoetjie, July 18, 2011, 09:46:03 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

Droomverlore

Die liefde is myne.
Dapper dans die dagbreek
diamante oor die vloer.
Dobber ek doeloos rond,
dog die denke aan jou,
donder warm vloede
dowwe geluk deur my!


©  :angel12:



PM

Mooi Trappies, ons het julle werklik gemis die naweek en gewens ons kon saam kuier.   :hello:
Om te weet is om te verstaan.