• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

duik milerspunt # 1

Started by Lox, July 14, 2011, 07:54:23 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

 

ek het verjaar (2008) en om dit te vier het ek vir peet genooi om saam met my te gaan scuba naby simonstad

amptelike 50 ste verjaardag foto




ons het na hierdie rotse geswem



peet



toe ons sak sien ek die ouens







wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.