Author Topic: botswana - dooievlei 16 A  (Read 6591 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
botswana - dooievlei 16 A
« on: July 13, 2011, 07:11:18 PM »
Deel 16

Paar fotos van dooievlei.
Mens het so ‘n gevoel van respek as jy dar in die dooievlei staan dat jy nie eers wil hard praat nie.
Dis ‘n groot pan daar tussin die duine met die dooieboom geraamtes.
Hier is klompie fotos wat ek daar geneem het.

516, 517




Hier staan ek by een van die dooie bome om min of meer te wys hoe groot dit is.
518 tot 530 almal fotos van dooievlei



























wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: botswana - dooievlei 16 A
« Reply #1 on: July 14, 2011, 09:20:48 AM »
Hierdie kleure en kontras voer my na 'n wêreld wat nie bestaan nie,  maar tog bestaan dit.  Dit is ongelooflik mooi en ek dink ons moet van hierdie foto's zoela om in die boek te plaas. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
Re: botswana - dooievlei 16 A
« Reply #2 on: July 14, 2011, 02:19:30 PM »
ek wil weer gaan met die nuwe kamera wat ek glo beter fotos sal neem.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.