• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana - vic falls deel 11 C

Started by Lox, July 06, 2011, 08:31:04 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox



363 F tot 365 F die valle aan Zambiƫ se kant en jy kan die ry vragmotors sien wat by die doane wag.








366 F



367 F Livingstone se hidro elketriese kragsentrale.



368 F hier waar die rivier deur die kloof vloei voor die brug maal die water vreeslik en dit word die "boilingpot" genoem. Ons het die middag afegklim daarheen, as jy daar inval is dit verby met jou.



369 F valle met Zim se grenspos in die regter hoek onder. Die hele val is 1,7 km lank



370 F die foto wys die valle reg van bo en die diepte of hoogte van die val wissel tussin 90 en 110 meter.



371 F vrek baie water, kan seker die hele afrika suid van die rivier van water voorsien?



372 A zim se kant van die valle

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Hierdie tweede laaste foto is asemrowend mooi!  Ek kan my indink hoe dit sal lyk as dit 'n hele muur vol kan wees!
Om te weet is om te verstaan.

Lox

en jy vra nie eers wie die pilot was nie
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Lox

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ek het gedink julle mans is bang vir vroue-bestuurders.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

ek het meer vertroue in haar gehad as die wat ons as alternatief gewonder het oor
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Gelukkig was sy haar sout werd!   :icon_biggrin: 
Ons het ook 'n maatjie wat toeriste rond vlieg.  'n Klein rooikop seuntjie met 'n sproetgesiggie!   :love7:  Die toeriste is ook effens geskok as hulle hom sien.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.