• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Totsiens El Debbo.

Started by PM, July 14, 2011, 10:50:51 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hier in my binneste het ek 'n groot verlies ervaar toe ek verneem van die afsterwe van een van ons groot geeste.  El Debbo was een van SA se groot geliefdes en my hart gaan uit na sy familie. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Van die groot geeste is hy nogal die een by wie ek koffie gedrink het daar is Smithfield se wereld. Die probleem is dat ek so jonk nog was dat ek skoon in riger mortes gegaan het by aanskoue van my held met die groot oe en toe nie juis 'n woord kon inkry nie. Ek onthou nou nog nie veel van die geleentheid nie (of was dit 'n verleentheid).
Rus sag my held. Jy het baie mense gesond laat lag, nou pik ons 'n traan in jou weg-heid.



:icon_salut:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Ek kom staan ook 'n wyle hier, met diepe respek - stil op die erfie  :notworthy: Hy was 'n groot gees en 'n plooi gesig met groot oge, sal nooit weer dieselfde vir my wees nie!