• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Anna

Started by PM, November 24, 2021, 01:19:45 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Baie welkom hier op die forum.  Ek hoop jy sal dit baie geniet.  Maak jouself tuis en kuier saam.
Indien jy hulp nodig het kan jy sommer hier kom aanklop.
 
Ek sal vir jou jou eie hoekie skep waar jy jou werk kan plaas. 
Hartlik welkom.
Om te weet is om te verstaan.