• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Gerhard Ebersohn

Started by PM, February 06, 2018, 10:07:49 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Baie welkom Gerhard.  Voel vry om saam te kuier.
Om te weet is om te verstaan.

Arina

Ek ken hierdie ou, hy maak moeilikheid net so ver as wat hy gaan.   :icon_scratch:

PM

Arina, as jy kyk na die datum waarop hy welkom geheet is sal jy sien dat dit al in 2018 was.  Hy is lankal nie meer met ons nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Arina

Skuus man, ek is 'n bietjtie deur die newels.   :toothy4:

PM

Daardie man het 'n hele paar van ons omgekrap.  Ons gesels nie graag godsdiens op die forum nie.  Elke ou kan glo waarin hy wil en ons respekteer dit.  Godsdiens en politiek. 
Ek lees nou Andre Brink se Rumours of rain.  Dit gaan ook maar net weer oor die SA-geskiedenis en dit laat eintlik 'n mens se hare reis.  Daarin kan jy duidelik die afleiding maak dat elke ou maar sy eie siening het.  Kom ons hou dit vir ons self, anders waai die hare! 
Om te weet is om te verstaan.