• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana toer - vic falls 12 C

Started by Lox, July 06, 2011, 08:56:49 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Ek Kobus en Waric het toe afgestap na die rivier toe. Aan Zambië se kant is 'n paadjie wat maklik stap.
412K wys die ysterbrug van onder af.



   

414 A wys die groot brug van onder af, lekker digte reënwoud daar.

415 A wys die malende water, al wat mens dink as jy daar staan is as ek hier in val is dit die laaste val en dan daarna dink jy aan hoe groot en wonderlik die skepping is.



416 K is stroomop in die kloof geneem


417 K is stroomaf geneem.


418 A wys die mistigheid


420 A so entjie stroomaf is daar plek waar jy met die kabels verskillende aktiwiteite kan doen.



421 A wys van die stroomversnellings
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.