• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Woonstel te huur in Annlin naby Wonderboom

Started by PM, May 28, 2021, 06:06:24 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Help tog die wat weet.  Waar kan ek my een  slaapkamer woonstel adverteer om te verhuur.  Ek wil R5 000 per maand hĂȘ, met water en ligte ingesluit. Skakel by 0828926391.
Hoe adverteer ek op facebook en wat kos dit?
Is daar ander plekke waar 'n mens nie jou ore van jou kop af betaal nie?

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ons het hierdie kant van die aardbol 'n 'Verkoop/Ruil/Gevra' afdeling op FB vir ons omgewing. Daar is afdelings vir wat jy ook al kan dink. Wonder of daar so iets te vinde is in SA?

PM

Ek sal bietjie gaan loer.  Aan die ander kant wonder ons of dit nie
'n beter opsie sal wees om die plek per dag uit te verhuur nie. 
Om te weet is om te verstaan.