• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana vic falls 11E

Started by Lox, July 06, 2011, 08:28:37 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Lox

381 F en 382 F eiland in die rivier, deel van natuur resefaat waarop ons buffels uit die lug gesien het.








383 F die landingsplek uit die lug gesien



384 K weer veilig op die grond



385 F kleiner helikopter wat net 4 passasiers kan vat



386 F kremetart wat by die landingsplek staan



387 K sjoe dit was nou lekkerder as treinry



388F die man maak daar by die kantore musiek, seker om mense te vermaak wat wag vir volgende vlug.


wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.