• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Eerste hier laaste hier

Started by PM, September 17, 2021, 11:29:51 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek het julle gewen.  Eerste in die more laaste in die aand!   :wave:   My dag was lank, nou moet ek gaan dut! 
Lekker slaap, sien julle more.  Moet nou asseblief net nie verwag dat ek more weer eerste hier gaan wees nie! Dit is nou een van julle se beurt.   :wave:
Lekker slaap!   :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

 :love7: Hoop jy gaan lekker slaap PM. Vanoggend is ek eerste hier want julle oggend is nog toegedraai in die nag  :icon_biggrin:

PM

My dae is net ongelooflik besig en ek is veronderstel om met pensioen te wees!  :icon_biggrin:
Gerhard verjaar Saterdag, 50ste, kan jy glo!  Hy wil Leeupoort toe en daar is nou niks kos nie.  Ons sal nog moet gaan inkopies doen. 
Dit is seker nou te laat om te vra dat hy vrou vat.  (Assie?)
Ek wil so graag vir hom iets spesiaals doen.  Hy is mal oor kerrieboontjies en drieboneslaai.  Melktert is sy gunsteling.
Hierdie komende dae sal ek moet uithaal en wys, want goed sal moet ingelĂȘ word.
Weet julle van nog resepte wat lekker is en wat ek vooraf kan doen?
Ek wil ook graag vlaskyfies maak.  (Custard slices)  Wie het 'n beproefde resep?
Om te weet is om te verstaan.