• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana deel 8 E

Started by Lox, July 05, 2011, 07:40:15 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

255 A die gids het teen kant gestop vir snacks eet. Die boot agter het baie ryk oorsee toeriste gebring wat die nag in die veld gaan slaap, daar het mense vir hulle op die kant gewag om hulle na die boskamp toe te neem vir die AFRICA EXPERIENCE. 



257 F weer op die water



258 F hierdie lodge is deur 'n duitser op 'n eiland gebou. Kos ook arm en been.



259 F eiland lodge



260F makorro




261F maanopkoms..................



262 F sononder oor chobe..


wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.