• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana deel 6A

Started by Lox, July 05, 2011, 07:08:11 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Deel 6

Die volgende dag het ons vroeg oggend gaan rondry in Savuti en 'n watergat gesoek maar eers later gekry.
Ons het eers in die bosse gery maar later op die savuti vlakte wat met gras bedek is.
Ons het heelwat voëls gesien en later op die vlakte so lang streep zabras wat van 'n watergat na weiplek getrek het. Ons het later die dag weer die trop zebras gekry waar hulle wei en geskat dit kan tussin 800 en 1000 zebras wees.

Fotos:
157 F


158F


159 F


160 F


161 F


162 F


Ons het by 'n watergat stilgehou en ek sien toe dat daar 'n boomslang in die boom regs van die bakkie is. Alida wou dit graag nader afneem en sy klim toe uit waarop Faffa vir haar sê: " Alida jy raak mos nou hondmak."

163 A


164 F


165 F


166 F


167 F





168 F



Ons het die klompie kameelperde tussin die bome gekry en toe op oopvlakte die klompie blouwildebeeste.


Besluit toe daar dis eet tyd.

169 A


169 K


170 A


171 A


Na ete het ons terug kamp toe gery en paar olifante gekry.

172 F


Die olifant was so effe ongelukkig dat ek by hom stilgehou het, toe hy begin ore beweeg het ek verder gery.

173 F


174 A
.

175 F



176 F



Baie rooibokke ook gesien

177 F
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Oeps!  Slang en al!  Die troupante is ook pragtig. 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

ek het so op i oopte stil gehou langs i boom en gewonder of ek dit kan waag om uit te klim. toe ek regs kyk voor ek uitklim sien ek die slang loer vir ons.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.