• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Drie Berge karavaanpark in Brits 2017

Started by Anton Louw, October 31, 2018, 05:55:39 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anton Louw

Ons Louw's geniet 'n jaarlikse week kamp by Drie Berge in Brits en het laas jaar weer daar gaan draai so net na krismis tot na nuwejaar.    Ons is opgewonde want ons gaan hierdie jaar weer, maar hierdie keer 'n bietjie vroeer vannaf die 16de to 23ste Desember.

Daar is 'n paar nuwe verwikkelinge en veranderings by Drie Berge aangebring gedurende die jaar, so ek sal moet gaan loer en aantekeninge maak.

So het ons laas jaar gekamp:

Hierso 'n skakel na die blaaie op kampforum: https://www.kampforum.co.za/node/1479




LIEFLIKE STAANPLEKKE LANGS DIE RIVIER EN ONDER DIE KOELTEBOME  :icon_bigsmurf:
Kamp is koning!

Anton Louw


Netjiese en voldoende ablusie geriewe:



EN BAIE MOOI NATUURSKOON!
Kamp is koning!

Anton Louw

Swembad en Piekniek area vir lekker baljaar!  Hierdie gedeelte het blykbaar verander met nog warm en koue onder dak swembaddens.



EN DAN OOK LEKKER VISVANG!   Tot ons weer gaan kamp komende Desember!
Kamp is koning!

Anton Louw

Ons sal dus vir 7 nagte gaan kamp en ek my kamera saam neem sodat ek 'n nuwe ondervinding met julle kan deel.   Wat lekker is, is dat ons sommer by Drie Berge gaan oppak en afslaan op die 23ste en dan direk deurskiet na Dube Wild Reservaat ook naby Brits vir nog 8 nagte van lekker kamp en baljaar saam met die kinders.

Hou dus hierdie spasies dop vroeg in 2019 vir nog foto's en vertel van hoe lekker ons kamp!  :toothy4:
Kamp is koning!

Meraai vannie Baai


PM

Pragtig verby.  Baie dankie vir die deel Anton.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.