• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Klank op die forum

Started by PM, August 16, 2018, 02:45:58 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek het 'n oproep na Jan Dink gemaak, maar moes noodgewonge 'n boodskap los.  Dit sal wonderlik wees as ons klank op die forum kan kry. 
Om te weet is om te verstaan.

Anastasia

AMPER dog ek DIS nou 'n man wat ek wil leer ken.  Toe sien ek, nee wat, ek het sy naam verkeerd gelees.  Dis Jan Dink.  Geen 'r' nie.  Hie hie.   :occasion14:
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Ek gaan nog my skouers uit lit uit skud soos ek giggel vir jou humorsin Anastasia. Was juis nou net oppad kroeg toe vir 'n dubbel-koffie. PM dit sal wonderlik wees as ons klank kan kry  :angel4: