• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Strandfontein

Started by Anton Louw, October 02, 2018, 02:58:35 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anton Louw

Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

Prrrrragtig. Ek kom bedel - wil jy nie vir ons beduie hoe jy hierdie lieflike samestellings van jou maak nie asseblief Anton. Dit is so professioneel. Werklik 'n aanwins vir ons forum  :notworthy: en  :book1: mooi!

Anton Louw

Dankie Meraai!  :toothy4:

Ek gebruik Photoshop.
Kamp is koning!

PM

Baie dankie vir die deel Anton.  Jy is 'n doring!
Om te weet is om te verstaan.