• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

prentjies gesels

Started by Lox, June 23, 2011, 08:43:26 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

wonder waarvan sal julle kiekies wil kyk?

voorstelle

en ek wil ook nie alleen wys nie, sal ander se doen en late op die blad ook waardeer.


wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Gee net 'n kansie.  Ek het gister my eerste les gekry en sal so gou doenlik my deel doen. 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

hoop ek verveel julle met al die prentjies wat ek plaas......
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Nee jongie,  jy sal dit nie maklik reg kry nie.  Ons is almal mal oor jou mooi foto's. 
Om te weet is om te verstaan.