• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Pretoria is aan die brand.

Started by PM, June 23, 2016, 05:11:37 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Om oor politiek en sy dinge te praat is nou seker nie een van die beste onderwerpe nie, want dit bly maar by praat.
Ongelukkig is daar soveel mense wat onder hierdie barbaarse optrede ly.  Daar is duisende mense wat by hulle werk was en nie deel van hierdie optrede was nie, maar dit is hulle wat nie by hulle huise of hul gesinne kon uitkom nie. 
Een man skryf, as hulle hul ogies uitvee sit hulle sonder vervoer, skole of klinieke. Hy sê hulle skiet hulself in die voet.
Ek dag die "struggle" is al 22 jaar verby?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek het dieselfde gelees PM  :crybaby2:  My hart bloei.

Assie

Wanneer jy 'n land oorneem deur hom onregeerbaar te maak neem jy b'n onregeerbare land oor en gaan jy regeer in die chaos. Die kultuur van die "powers that be" in onse land is ongelukkig derdewerelds georienteer en soos die res van Afrika sal die verval stelselmatig die orde oorneem. Die regering kan en wil nie die chaos beheer nie want dan kom al hulle wanpraktyke des te meer in die kollig.
En daarmee tree ek vereers weer uit die politiek uit.


:mumum:

PM

Ek  tree ook gereeld uit, maar as ek my oë uitvee trap ek weer daarin. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

En nou is dit 2 jaar later, 2 jaar nader aan die einde  :crybaby2:
eintlik wil ek  :hello2: daaroor, want iewers moet alles ingee om van vooraf te begin.
adéle  :grommit:

PM

Om te weet is om te verstaan.