• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

see se onderkant nr 2

Started by Lox, June 30, 2011, 11:02:37 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

ek het op nog paar fotos afgekom



ons het ook korale in die koue water dit is sagte koraal, ek ken nie al die goed se name nie


groot stuk rooi spons
soos mens dieper afgaan verander die kleur deur dat  kleur wat verdwyn, soos rooi wat eerste verdwyn.


my seun duik saam







sagte pienk koraal



harde "honeycomb" koraal




pers anemoon
hy is sowat 2 na 3 cm lank

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Dit is so mooi!  Ek is so dankbaar dat jy hierdie mooi foto's met ons deel Lox.  Baie dankie.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

plesier, een groot ding wat mens daar onder moet onthou is, moet aan niks vat nie, baie van daai goed kan jou seermaak.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.