• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

sederberg nr 3

Started by Lox, June 30, 2011, 08:49:40 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

ons het gemik na daardie gate in die rotse. word die kasteel genoem.

met een vorige geleenthied wat ek daar was het ons by daardie rots met die gat geabseil

voel aardig om so in die middel van nerens te hang



binne in die grot



ingang na nog 'n grot



binne in die grot



krapknypers?



een van die min kere dat mens lopende water daar kry



nog 'n bakkrans met tekeninge. vroeƫr jare het die skaapwagter dit as skuiling in die nag gebruik as hy te ver van die werf af was met die skape. ons het hier gerus en middag ete genuttig.



die canyon is 200 meter diep en aan sy oorkant is kagga kamma



oppad terug kamp toe het ons almal hier geswem, skinnydip natuurlik



rotsformasies







wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Dit is baie mooi.  Die laaste foto lyk soos 'n groot likkewaan wat omkyk. 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

mens sien allerhande beelde daar in die klippe daar is 'n deel wat se naam is "zoo rich" agv die baie klip beelde wat soos diere lyk,
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Dit is regtig mooi.  Die sederberge is 'n pragtige kunsstuk!
Om te weet is om te verstaan.