• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

worcester karootuin junie 2009

Started by Lox, June 30, 2011, 09:22:04 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

dit was nou nie op 'n offisiƫle vakansie nie maar was wel mooi en gee so rustigheid hier binne.
verlede week kuier vriende uit Tvl hier en ek besluit om vir hulle die karoo tuin hier op Worcester te gaan wys.
eerste keer dat ek self die karootuin besoek en nou sien ek eers wat se juweel het ons hier.

so paar kiekies:











wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Dit is baie mooi.  Sal dit beslis opsoek as ons weer daardie rigting gaan. 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

is werklik die moeite werd en so ver ek weet is dit verniet behalwe in die lente dan betaal jy paar rand.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Hierdie jaar was die Karoo maar vaal.  Ek onthou twee jaar gelede was die veld met blomme besaai.  Die winter maak ook seker 'n groot verskil.  Hannes praat al klaar van die blommetyd in die Weskaap!  Net dalkies!  Ek sal liewers nie nou al begin planne maak nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

die karootuin is nie natuurlike veld nie, daars baie vetplante ingeplant.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Die ouens het hulle goed van hulle taak gekwyt.  Dit is baie mooi. 
Om te weet is om te verstaan.