• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Voorgeskrewe medisyne

Started by PM, November 10, 2017, 09:47:25 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Doen jy die nodige navorsing oor medikasie wat vir jou voorgeskryf word voordat jy dit gaan koop?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Positiewe ja - voor ek die voorskrif inhandig kom maak ek seker van al die newe effekte. As dit erger is as my 'skeet' weier ek om dit te koop en soek alternatiewe verplasings.

PM

Raaitjie ek het seker die reg om baie kwaad te wees.  Hoofsaaklik vir myself omdat ek soveel vertroue in dokters gehad het om blindelings hulle voorskrifte na te volg.   :munky2:
Om te weet is om te verstaan.