• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Uit: Verstaan ons wie God regtig is?

Started by adele, December 23, 2016, 02:03:40 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

   :read2: 

Ons moet verstaan dat God se toewyding aan ons volkome is. Ons toewyding aan God kan nooit so wees nie. God kan ons oortuiging sien; of dit van ons harte is. Indien so, kan ons daardeur ons op sy genade werp en word ons swakheid ons nie toegereken nie.  Dan is ons verlossing veilig gegrond in, en op,die getrouheid van sy beloftes.
adéle  :grommit:

PM

Om te weet is om te verstaan.