• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Waaraan meet jy Sukses ?..

Started by Angelica, December 09, 2011, 06:00:01 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Aan't lese oor 'n gas se skouer het ek gou eers weer gaan kersoptsteek daar by Naas se erf. Wat 'n talenvolle man is jy inderdaad mater!

Meraai vannie Baai

En so opgewonde oor die kerse dat ek vergeet om te se waaraan meet ek sukses  :icon_biggrin: solank ek nog die kinders of vir Outop kan bederf met 'n ietsie, weet ek dat die witvlag nog nie gehys is nie en gee sommer nog 'n skoppie na links en klap my hakke teenmekaar terwyl ek die klokkie lui.... wie's honger?
:headbang: