• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Heerlike Lente en wie skryf

Started by Ah Willa, September 01, 2016, 10:53:46 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

'n heerlike lente dag vir elkeen!



Weet enige een waar kom die woorde vandaan :

Die berge staan vors in die oggendblou,
Die geur van fynbos en protea wat aan my klou,
Die son sê warm reën op my,
Die oggendbries sê vingers streel oor my

Die swaweltjies het weer gesig kom wys,
Rus gevind na n lang reis,
Die Boland ontwaak uit sy winter slaap,
Soos elke jaar het dit my hart geraak.
Lekker lentedag vir my maters.
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Ah Willa

Die skrywer is vermoedelik lyk my Andre Onell (sy regte naam : Andre Myburg) ken julle hom en het julle al sy werk raak gelees - en die boonste gedig -ken julle die gedig?
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Ken nie skrywer of gedig nie maar dankie baie vir deel Willa  :notworthy:

Ans Botha

Ek ken hom toevallig, (as skrywer natuurlik) dit klink soos hy. 'n Baie mooi gedig wonder hoekom die gedig naamloos is.