Author Topic: God se karos  (Read 3877 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Marinda Kemp

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 129
  • Gender: Female
  • Passievol Afrikaans!
    • Orange Blue
Re: God se karos
« Reply #15 on: December 10, 2015, 12:53:38 PM »
Dit is vir my. Mar dan onthou ek, ek het vriende wat hulle kinders dalk een keer 'n jaar sien, dalk een keer in twee jaar. DAn s^e ek maar dankie ek sien my kind en kleinkinders as ek gaan kuier.
Upington is nie vir sissies nie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10693
  • Gender: Female
Re: God se karos
« Reply #16 on: December 10, 2015, 01:03:17 PM »
Ons het vir Jannas twee jaar gelede gesien toe ons in NZ gekuier het.  Ongelukkig sal dit nie gou weer gebeur nie, tensy ons die lotto wen.  Dit sal ook nie sommer gebeur nie, want as jy nie 'n lyntjie in die water het nie kan jy nie 'n vissie vang nie.   :icon_biggrin:
Hulle is ook vier persone, so, dit kos 'n fortuin vir hulle om hierheen te kom.  Dit sal ook nie elke jaar gebeur nie.  Gelukkig het hulle dollars.
Hier is ons nou weer daar: wat moet gebeur sal gebeur?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Marinda Kemp

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 129
  • Gender: Female
  • Passievol Afrikaans!
    • Orange Blue
Re: God se karos
« Reply #17 on: December 10, 2015, 01:39:28 PM »
Ek het gesien toe LIzma my dogter vir die WRB Londen toe is. Van dit begin het tot sy vertrek het, het die geld wat sy vir spending begroot het baie 'gekrimp'. Gelukkig het Zoetis die reis en verblyf en van die etes betaal. Maar genade daar anderkant 'krimp' die geld meer en meer soos wat hier aangegaan word. Ek was nog nooit oorsee nie. Sal nooit gaan nie kan dit nie nou meer bekostig nie. Moes gegaan het toe ek kon maar toe wou ek mos in ons land rondrits
Upington is nie vir sissies nie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10693
  • Gender: Female
Re: God se karos
« Reply #18 on: December 10, 2015, 01:43:40 PM »
Met Hannes se werk en ons kinders wat so rond waai, was ons al in baie lande, maar SA bly nog die mooiste mooiste land.  Vlieg en ek sit nie langs die selfde vuur nie.  Ek haat dit om eers tot by die lughawe te kom, die lang wag en anderkant weer eers jou bestemming te bereik.  Aaklig!
Om te weet is om te verstaan.

Offline Marinda Kemp

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 129
  • Gender: Female
  • Passievol Afrikaans!
    • Orange Blue
Re: God se karos
« Reply #19 on: December 10, 2015, 01:48:42 PM »
Ek dink ook nie ek is vir vlieg gemaak nie. Lees toe nou die dag op 'n blog, ons gaat weer in konsentrasiekampe geboender word, maar nie hier nie! Australie is ons voorland. Dan gaan die Japanese ons kom red en kom ons terug en vat die land met hulle hulp oor.  :toothy4: :icon_biggrin: :icon_scratch: :headbang:

Anton haak van die kant af: "Ek wil sien hoe hulle jou op 'n vliegtuig kry!" :sign10:

So jy het dalk 'n kans om weer oorsee te gaan.
Upington is nie vir sissies nie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10693
  • Gender: Female
Re: God se karos
« Reply #20 on: December 11, 2015, 09:18:46 AM »
Nee wat, ek sal maar hier rond stilletjies oor die grens glip. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Marinda Kemp

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 129
  • Gender: Female
  • Passievol Afrikaans!
    • Orange Blue
Re: God se karos
« Reply #21 on: January 26, 2016, 11:21:55 PM »
 :toothy4:
Upington is nie vir sissies nie.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: God se karos
« Reply #22 on: February 18, 2016, 03:49:08 PM »
Is dit nie vir Mr T van die A-team wat hulle moes uitslaan om hom te laat vlieg nie ...  :icon_biggrin:   :icon_biggrin: 
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10693
  • Gender: Female
Re: God se karos
« Reply #23 on: August 03, 2016, 09:18:50 PM »
Ja, dit was net hy daai!  Ek glo nie ek sal so gelukkig wees nie!  Wat 'n plesier!
Om te weet is om te verstaan.

Offline Marinda Kemp

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 129
  • Gender: Female
  • Passievol Afrikaans!
    • Orange Blue
Re: God se karos
« Reply #24 on: August 31, 2016, 09:06:05 PM »
DAnkie PM :love7:
Upington is nie vir sissies nie.