• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die verkeerde meisie

Started by PM, January 02, 2016, 09:41:52 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek het oopbek gestaan en kyk hoe hulle die nuwe "miss universe" se kroon by haar afneem en dit vir iemand anders gee.
My hart het gebloed vir haar.  Regtig gebloed!
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek was ook nogal omgekrap vir haar totdat sy soos 'n Kaapse koei begin vloek en skel het. Toe verstaan ek nie eers hoe sy 'n prinses geword het nie.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Daai deel het ek nie gesien nie.  Het sy in Engels gevloek? 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek weet nie in watter taal sy gepraat het nie maar sy was 'commen kwaad'


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Griet Verdriet - dit was omtrent 'n gedoente wat nie maklik nagemaak sal kan word nie. Die vloekdeel het ons gemis  :icon_biggrin:

PM

Ons het dit ook gemis.  So jammer!
Om te weet is om te verstaan.