Author Topic: sederberg 5  (Read 11586 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
sederberg 5
« on: June 30, 2011, 07:54:01 AM »
nog boesman tekeninge



dit moet witvroue wees as jy na hulle klere drag kyk



boes"vrou"



die olifant is baie groot seker van die grootste tekeninge wat mens kry



dit is duidelik boesmanne

let op hoe fyn  en skerp is die tekeninge wat wys dat dit baie oud moet wees.




as jy die klip op die grond en die rots mooi kyk sal die selfde strepe in die rots en in die klip gesien word, sulke rooierige strepe. duidelike bewys hy het daar uit geval. nou wonder ons of daar nie 'n dooie boesman onder lê wat besig was om te teken toe die rots breek nie.



spinnekop nes onder die grond. ons het heelwat van hulle gesien.



die spinnekop se web wat hy onder die sand maak



ons het nog baie tekeninge gesien te veel om almal hier te wys





lyk of joubert Afrika op sy skouer vas hou





heelwat tonnels en boë ook gesien







weer by Jan Oosthuisen se kamp verby gestap



groep foto by die kamp



lekker rustig



die kampplek se rots word haasboudklip genoem

laaste braai voor ons huistoe ry





en so kom alle lekker dinge tot 'n einde en ons moes weer oppak en 130 km terug huistoe ry

dit was die laaste naweek in baie lang tyd wat ek en malherbe kon saam weggaan
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: sederberg 5
« Reply #1 on: June 30, 2011, 08:42:05 AM »
Baie dankie vir nog 'n reeks pragtige foto's Lox.  Dit is altyd die moeite werd om saam met jou te toer.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
Re: sederberg 5
« Reply #2 on: June 30, 2011, 09:21:54 AM »
plesier, as ek kon bekostig gaan toer ek somer weer om nog prentjies saam te bring
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: sederberg 5
« Reply #3 on: June 30, 2011, 09:33:10 AM »
Ek is vol vertroue dat jy nog 'n paar ritte gaan doen en dat jy die prentjies sal bring om saam te kuier.  Ek geniet dit baie en ek glo almal gesels dalk nie hardop saam nie,  maar hulle kyk en geniet die ook. 
Om te weet is om te verstaan.