• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

paar voëls by birds of eden

Started by AB, June 24, 2016, 09:43:05 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

ek en piet en gerrit het so 3 weke gelede gaan probeer visvang op Jeffriesbaai. Langs pad by birds of eden in geloer.

















































PM

Werklik baie mooi geneem.  Elke foto maak "oogkontak" met 'n mens.  Jy kan maar AB, want jy kan.
Om te weet is om te verstaan.

AB

dankie, ek bly aan oefen, dis soos gary player geseg het, hoe meer hy oefen hoe gelukkiger is hy.

Meraai vannie Baai

Trippel WOW!! Jy mag maar Stoffel  :notworthy: :icon_salut:

AB

dankie, gelukkig is hulle redelik mak en sit stil en pose vir fotos