• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

skaaf weer aan hierdie een

Started by Fransi, August 07, 2012, 09:06:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

 :hello:

PM

Is hierdie nie ook 'n mooi voorbeeld van die eggostruktuur nie?  As Raaitjie ook so dink dan plaas ons dit by die gedigstrukture Fransi?
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Dankie PM. Ja, ek hou regtig baie van daardie struktuur. :-)

Dit is reg- net soos wat julle besluit.

adele

hi hi, ek kom soek raad oor die eggo struktuur en hier is toe niks oor nie, weggeëggo die kranse in?  :icon_biggrin:
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Hierdie is nie die enigste struktuur wat ons al aangepak het, wat soos mis voor die son verdwyn het nie mater. Nou weer deur alles gegaan. Die enigste wat nog daar is, is die voorbeeld wat ek van PM gebruik het vir die 'dubbel knuppel-struktuur'  :crybaby2:

Meraai vannie Baai

Wonderbaarlik vind ek vandag die verdwene struktuur (so ewe bo aan die lysie asof hy gister geplaas is). My wankelende geloof nog 'n hupstootjie gekry - ek raak nie kens nie. Geweet daardie struktuur MOET hier wees met al die maters se pragtige voorbeelde geoes en uitgestal.

PM

Om te weet is om te verstaan.