• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Warm welkom vir Marinda Kemp!

Started by Meraai vannie Baai, November 11, 2015, 12:11:20 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Liefste mater, groot voorreg om jou welkom te heet in ons midde. Hoop jy gaan lekker lees en geniet. Kom gesels asseblief saam met ons. Ek dwaal meestal hier as julle doeks want dan skyn die son aan ons kant van die aarde  :icon_biggrin:

Marinda Kemp

Baie dankie Meraai vir die verwelkoming. Gaan my gate uit geniet hier, is nog net besig met potttraining. :wave:
Upington is nie vir sissies nie.

Meraai vannie Baai


adele

 :love7:    :love7:     :love7:   
waar is jy, ek soek oral ...aaaa, hallo vriendin!
adéle  :grommit:

PM

 :hello2:  Baie welkom Marinda.  Ek glo jy sal gou regkom en jy kan enige tyd vra vir hulp, sommer hier.

Dankie Raaitjie, ek waardeer jou moeite met die welkomhappie.   :hello:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


PM

Marinda, ek sal graag 'n bietjie meer van jou wil weet.  Kom deel asseblief matertjie.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hierdie mensie KAN skryf oor alledaagse gebeure dat dit jou voel jy het iewers weggekruip en dit saam beleef, dit kan ek jou vertel van haar PM  :toothy4:

PM

Ek het so pas 'n storie opgediep (16 dae) en dit baie geniet.  Ek lei af dat sy van Uppington af kom.  Wat 'n pragtige plekkie, maar koud in die winter en hel in die somer!
Om te weet is om te verstaan.