• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Drie waterbesparingsmetodes (tong in die kies)

Started by Meraai vannie Baai, November 12, 2015, 11:05:34 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai


adele

adéle  :grommit:

PM

Daardie waterbesparing "with a friend" het Hannes dikwels misbruik as ons in hotelle moes tuisgaan.  Hy het gereeld ontvangs geskakel en gevra hulle moet vir hom 'n "lady friend" stuur, want hy wil gaan stort.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai