• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Jy met jou donker oë

Started by Ans Botha, October 11, 2015, 07:31:26 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ans Botha

jy met jou groot donker oë
wat soos diamantjies skitter
in die oggend son
speels in my oë staar

jy met jou groot donker oë
wat my hart verlam
my maag laat rondomtalie
my in jou arms wil voel

jy met jou donker oë
waar kom jy nou vandaan
ek het gesoek elke dag
maar jou nooit gevind

jy met jou donker oë
weet jy nie dit is nou te laat
net 'n kyk tussen ons
en 'n vaarwel laaste loer

©ANS BOTHA

PM

Pragtige herhalende gedig matertjie.
Om te weet is om te verstaan.

Ans Botha

Dankie vriendin ek waardeer. Net so bly om terug te wees