• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Dankie vir die bedagsaamheid

Started by PM, December 09, 2015, 09:58:06 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Seg ek vir Gerhard ek wens ek kon vir hom, sy broer en sy pa die gevoel laat voel wanneer hulle vir my 'n motor se deur oopmaak, of vir my 'n stoel uittrek. 
Dankie, seg hy, dankie dat Ma my toelaat om dit te doen, want ek is bang Ma breek een of ander liggaamsdeel. 

:sign10:  Kan jy dit nou oorvertel?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Bly jy HET dit oorvertel want ek glimlag van oor tot oor  :toothy4:

PM

Ek dink ek het hom eers geskok aangekyk en toe kliphard uitgebars van die lag. 
Dit was al laataand en ek het 'n paar glasies wyn agter die blad gehad.  Het eers gedink hy gaan sĂȘ dat dit vir hom 'n voorreg is.   :icon_biggrin:
Nou moet ek net by die ander twee hoor wat hulle redes is. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

As ons terugkom, sal ek kom loer of hulle jou ingelig het of nie  :evil6:

PM

Visistis is sustertjie.  Lees jou later raak.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.