• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Babatjies en badtyd

Started by Terry, February 03, 2014, 09:46:47 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Kyk na hierdie fototjie aangeheg, ek het gedink dit is nou nogal 'n oulike wenk wat kan werk om die babas regop te laat sit in die bad.  Ons almal weet hoe hulle kan gly, so hierdie kan help dat hulle lekker speeltyd het in die bad sonder jy bekommerd moet wees hulle gaan iewers kop stamp.

PM

Dit is 'n uitstekende idee.  Dankie Terry.   :wave:
Om te weet is om te verstaan.

Jeannedarc

Op die babatjie badtyd tema - ou Jimmy gaan kuier by Mike Schutte en sy vrou een aand. seg jimmy vir mike se vrou nou waar is mike en sy seg hy bad die baba. ou jimmy kom in die badkamer en sien mike trek die baba aan sy ore deur die badwater. jimmy vra toe maar vir mike nou wat doen jy? mike seg ek bad die baba. jimmy: maar dis nie hoe mens 'n baba bad nie. mike: nee seker nie maar weet jy hoe warm is hierdie water!

Terry


PM

 :icon_biggrin:  Daar is nie pille vir dit nie!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.