• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ierland 2016 #16 B Hook (or by crook)

Started by AB, August 27, 2015, 07:17:37 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

ierland 2016 #16 B Hook (or by crook)


en niemand wonder waar kom die crook in nie?

in elk geval na ons by die 7 kastele was het ons na  Hook vuurtoring en toe na Tintren Abbey  om vir skoonsus die mooi "walled garden" te gaan wys.



























die ouer en kleiner paaie is baie toe gegroei



en daarna het ons saam met die familie gekuier vir 'n lekker sondag middag braai op ierse manier.






Meraai vannie Baai


PM

Baie dankie vir die deel.  Hannes en ek geniet die foto's vreeslik baie, al moet ons sit en wag vir elke foto om te laai.  Dankie AB!
Om te weet is om te verstaan.

AB

plesier, dit is verblydend om te hr as iemand dit geniet, dan laai ek sommer nog op

PM

Om te weet is om te verstaan.