• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Mosambiek # 8

Started by AB, May 29, 2015, 11:51:01 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB


PM

Om te weet is om te verstaan.

AB

ek het amper hierdie laaste paar fotos gemis, dis die dag voor ek terug gevlieg het en daar was nie duike gereel nie. So kom daar 'n ma (70) en dogter om te kom duik en ek seg ek is by. as die boot uitgaan is ek by, en ons duik 2 keer en die mooi fotos van die firefish is 10 voor die einde van die laaste duik geneem en 2 van hulle sien ek van as deel van die beste fotos wat ek gekry het daar.

PM

So by my kool!  Ek is so bly jy kon dit meemaak, want nou doen ek ook so!

Gerhard het ook nou saam met my gekyk.  Hy het ook 'n ruk gelede geduik en sĂȘ dis nog mooier as 'n mens dit self sien. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

dis waar om dit te beleef is anders as om fotos te kyk.

PM

Natuurlik!  Dit kan mos nie anders nie.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.