• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ierland 2015 # 18 A uiteet

Started by AB, September 05, 2015, 12:32:02 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Na die kennedy homestead besoek het ons iewers in 'n restaurant gaan eet









tyd om bier te skink. Op meer as een plek het ons gevra om eers die biere te proe voor ons op een besluit. Hulle gooi sulke groot proe doppe dat as jy klaar 3 of 4 geproe het het jy reeds een bier agter die blad.









vreemd om sigaret advertensies te sien























Daarna in 'n winkel draai gemaak en die gesien







maar sy mag saam met die baas in die kamer slaap....