• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ierland 2015 #10 yeates country

Started by AB, August 22, 2015, 08:48:29 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

ierland 2015  #10 yeates country


Ons wou by Donagal gaan slaap om die 600 meter kranse te gaan kyk wat uit die see kom. Dit was weer erg bewolk en reen af en toe.
Toe ek Donagal inry was ek sommer grillerig vir die plek, en glad nie tuis en gerus gevoel nie. Ons kon ook nie na die kranse gaan kyk nie agv die reen en bewolk. Ry toe Sligo toe, 50 km verder.

Raak toe honger, was al na 5, en sien dit langs pad. Dit is 2 jong mense wat die besighied het, broer en suster en klink of hulle goed doen. Hulle maak ook heerlike kos en die plek lyk skoon en netjies.



interessante naam vir 'n burger maar ons het vis en chips geniet



die geboue is agter die sleepwa en ek het maar paar fotos geneem terwyl ons wag.






die dorpie, ek weet nie eers wat die naam is nie.




Ons het oppad Sligo toe by Drumcliffe stilgehou en na die kerkie gaan kyk.



let op hoe word die dorp se naam in Galic gespel en die engelse het al die name verengels, dis hoe hulle by Drumcliffe uitgekom het. Baie ou geskiedenis hier.
















































Ons het toe verder na Sligo gery. Dit was renerig. Kry slaapplek in gastehuis..........

Vervolg....Beleek pottery











Meraai vannie Baai

So op my eentjie toer ek heeeeeeerlik saam  :toothy4:

PM

Ek is ook hier  :wave:   Dit is 'n groot voorreg om so lekker saam te kuier.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.